R385 (Suid-Afrika)

Streeksroete R385 shield

Streeksroete R385
Belangrike aansluitings
SuidpuntR370 by Douglas
  N8
R31
R325
NoordpuntN14 6km suid van Olifantshoek
Ligging
DorpeCampbell
Papkuil
Lime Acres
Owendale
Postmasburg
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R384R386

Die R385 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die N14-nasionale pad by Olifantshoek met die R370-streeksroete by Douglas verbind. Die roete begin by Douglas, gaan noord en kruis die N8-nasionale pad in Campbell, hou steeds noord en gaan deur Papkuil en verby Lime Acres, gaan verby die R31-provinsiale pad, swaai wes deur Owendale en deur Postmasburg waar dit die R325 kruis en eindelik 6 km suid van Olifantshoek, by die N14 aansluit.

Sien ook

Bron

Information related to R385 (Suid-Afrika)

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya