Die A tot Z van klassieke musiek

Die A tot Z van klassieke musiek
SkrywerKoos Human
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
OnderwerpMusiek
GenreNaslaan
UitgewerHuman & Rousseau
Uitgegee1 Junie 2005
MediumHardeband
ISBN9780798145138

Die A tot Z van klassieke musiek is 'n naslaanwerk oor klassieke musiek wat deur Koos Human geskryf is. Die eerste uitgawe is op 1 Junie 2005 deur Human & Rousseau uitgegee. Dit is die enigste omvattende gids van klassieke musiek in Afrikaans.

Eksterne skakels

Information related to Die A tot Z van klassieke musiek

Prefix: a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

Portal di Ensiklopedia Dunia

Kembali kehalaman sebelumnya